Om spinnerakke weg te vee … Louis Esterhuizen in gesprek met Koos Oosthuysen Ds JC (Koos) Oosthuysen is in die Transkei gebore waar sy ouers baanbreker sendelinge van die NG Kerk was. Hy het vir 42 jaar gedien as leraar in Xhosasprekende gemeentes van die Kaaplandse NG Kerk in Afrika wat opgeneem is in…