Dat Leonard Cohen nou die eerste persoon is aan wie ek dink in Kopenhagen. Spesifiek sy gedig oor Koningin Victoria, wat uiteindelik in een of ander hotelkamer opgeneem is – net sy dreunstem saam met enkele kitaarsnare as begeleiding – en op een van sy albums met lewendige opnames ingesluit is. Queen Victoria, My father…
