Digstring Kortstondige kalligrafie Adolph Jentsch Nou ís dit so dat ek jou asemhaling mis: elke deinende penveeg ougoud oor skuiwende duine van hierdie oerwoestyn palet na doek strepies grysroos pastel op horisonne meng en waai met gryswit newelbanke na die binneland by Swakopmund daardie wuiwende grashalms wit pluise in…