In my studentedae was ek ‘n keer in Kaapstad as ‘t ware op Marthinus Versfeld se spoor. Ek het toe al Klip en klei (1968) gelees en was vasbeslote om meer uit te vind oor dié man, want ek het iewers gelees dat die skrywer Anna M. Louw hom “ons skitterendste denker” genoem het. By…