Gisteraand het ek weer die Nederlandse rolprent Antonia (Engelse titel: Antonia’s Line) op DVD gekyk. Dit bly ‘n gunsteling, een van die mooiste, eerlikste films oor tyd, die lewe en die dood wat ek al gesien het. Oor hoe om te leef, en hoe om te sterf. Ek wens eintlik skole wou hierdie pragwerk van Marleen Gorris, en ook…