Louis Esterhuizen gesels met Marlene van Niekerk oor die digkuns LE: Marlene, baie dankie vir hierdie geleentheid om aan die hand van ‘n paar vrae oor ons digkuns te kan gesels. Ek weet nie of jy met my sal akkoord gaan nie, maar my indruk is dat daar die afgelope jare ‘n toenemende aantal uiters…
Tag: Kreatiewe skryfkunde
Onderhoud: Marlene van Niekerk
Met buskruit en salpeter Marlene van Niekerk in gesprek met Louis Esterhuizen Marlene van Niekerk Marlene van Niekerk is die skrywer van twee digbundels Sprokkelster (1977) en Groenstaar (1983), een bundel kortverhale, Die vrou wat haar verkyker vergeet het (1992), en twee romans Triomf (1994) en Agaat (2004). Sy is tans verantwoordelik vir die…
