Jan Rabie het na Kreta, waar hy 30 maande gewoon het, verwys as die “klipwieg” van Europa en die Westerse beskawing. Die Minoïese nalatenskap, oral te sien op die eiland, skep inderdaad die indruk van ‘n byna ondeurgrondbare historiese en kulturele kontinuïteit. Maar Kreta was nog altyd eintlik meer kruispad as vestiging – ‘n gebied van hibriede…