Desembergedig Wauchope op die negende dag van ‘Onze Jesus’ se geboortemaand ‘n blinde opmars van harde Skotse troepe laat die aand met eerste lig verdrink hy in die skerpskut van die magiese fontein general Methuen se krygsbesluite laat hom lyk na verwaand © Krige Visser, 2025
Tag: Krige Visser gedig
Krige Visser. Parys
Desembergedig Parys sy swart oë wikkel heen en weer rus daarin bedroë die kleinkragtige man uit sy kortbroek bars knopknieë en bolkuite jaareind-skoolvakansie die see op Vermont by Jan die jongeling groet Jorie in die bo-kamer wys sy haar kuns by die kombuistafel proe jy sy jêllie gestol…
Krige Visser. parentese
parentese met ‘n blik op ‘die geblindoekte man’ olie op doek van marlene dumas is daar rede tot ‘n woordestilstand om dus tevergeefs die evosere stroom te keer roep ek uit ‘n armirus (in my ruim binne my grense transtekstuele kruisermissiele van huxley se beavis siende blind ploeter tussen morele bomrommel en reünes…
Krige Visser. Selfportret
Selfportret (by die vertrek van ‘n skilder) mag die vadere van krismishuise nie vir ons beërwe plaas mag die koningsblom ‘n laaste maal as prinses deur die bloeibranders waad mag die asem van ewiglewendes voortdurtend aan gestorwenes se grafte knaag en sal iedereen mag geskenke bring: ‘n nuut verweerde groen trui ‘n vuisvol…
