1 Een van die mooiste omslagontwerpe is seer sekerlik die op Johann Lodewyk Marais se Diorama. Ek onthou toe ek destyds my eerste bundel voorgelê het vir publikasie het ek ewe kordaat genoem dat ek graag ‘n Keith Alexander-skildery voorop wou hê. Maar Nichol & kie was slim genoeg om op die kaartontwerp te besluit. Diorama…