Kryt deur Hennie Nortjé. Queillerie, 2019. Resensent: Gisela Ullyatt. Nog nooit vantevore was die dinamika tussen mens en natuur in so ’n brose toestand soos in die laaste paar jaar nie. Nooit tevore het ons iemand so jonk en vreesloos hoor gal braak teenoor politici soos die sestienjarige Greta Thunberg nie. Nooit was klimaatsverandering en…
Tag: Kryt Hennie Nortjé
Nuwe publikasie: Kryt (Hennie Nortjé)
Kryt Hennie Nortjé . Aan die einde van die Kryt kalk ‘n streep deur die krans en bulder oor die afgrond uit: Skrander aap, nou is jou kans! In Hennie Nortjé se tweede digbundel (na die bekroonde In die skadu van soveel bome) kom die bokskryt van die menslike kondisie aan bod in ingehoue,…