Joan Hambidge (JH) Baie geluk met jou tweede intellektueel uitdagende bundel wat by Imprimatur verskyn het. Jy debuteer in 2010 met Nadoodse ondersoek. Nou pas verskyn Kuborg. Waarom die lang stilte? Martina Klopper (MK) Nadoodse ondersooek was die einde van ‘n bepaalde era ná die katarsis van die MA en die publikasie…