Alles het seker begin by ʼn foto van Koala beertjies in ʼn Australiaanse dieretuin. ʼn Vriend het dit op ‘facebook’ geplaas en dit het my laat kriewel, want ek is nie n groot aanhanger van dieretuine nie. Kort daarna, (toevallig?) word ek uitgenooi om aan hierdie uitstalling deel te neem: In die brief van die…
Tag: Kuns Uitstalling
Hannalie Taute. Alweer Alice…
Nie alweer nie, hoor ek sommige sug. Hoe dan anders, net soos die ‘Cheshire kat’ bly sy haar verskyning maak?! “…en wat is skitter Wat soveel meer is as in skyn? Want word jy groter raak jy klein Met soveel vrae Met bittermin wat rym: Dis al’s ʼn draaikolk in my brein….” Uit: Winkellpoppe –…
Hannalie Taute. Tipies.
Elke dag verbaas my 2 jarige seuntjie my met ʼn nuwe woord of sin. Ek is verstom oor die aanleer van woorde by kinders in so ʼn kort tydperk. Na 35 jaar sukkel ek maar nog soms baie om woord en beeld bymekaar te bring, of net om my gedagtes samehangend te orden. Terwyl ek…