Die volgende uitnodiging kom van prof. Karen de Wet van die Universiteit Johannesburg: Beste kollegas, vriende – belangstellendes in die letterkunde en Afrikaans Hiermee ’n vriendelike uitnodiging om aan te sluit by ’n departementele seminaar aangebied deur Afrikaans@UJ, eenheid deel van die Departement Tale, Kultuurstudie en Toegepaste Linguistiek, Universiteit van Johannesburg. Ons…