Posts Tagged ‘Kwatryn oor wyn en Covid19’

Kwatrynkompetisie (1)

Saturday, February 27th, 2021

 

Kom, gooi nog ’n glasie van Mont du Toit:

rosé vir die manne, rooi vir die nooi.

Dit kom uit gesonde grond – wie proe

bly ver van die pes en word nooit sy prooi.

 

©Daniel Hugo, 2021