Mont Du Toit Kwatrynkompetisie 2021 _________________________________________________________________________ Kwatrynkompetisie (164) LAASTE KWATRYN. Francois Lötter, 2021 Kwatrynkompetisie (163). Ronel de Goede, 2021 Kwatrynkompetisie (162). Anne-Ghrett Erasmus, 2021 Kwatrynkompetisie (161). Isabeau Botha, 2021 Kwatrynwedstryd (160). Fanie Olivier, 2021 Kwatrynkompetisie (157 – 159). Annora Eksteen, 2021 Kwatrynkompetisie (153 – 156). Annora Eksteen, 2021 Kwatrynkompetisie (149 – 152). Annora…
Tag: Kwatrynkompetisie
Kwatrynaand 5 Mei 2021
Deon Meiring besing kwatryne Stephan du Toit skryf: Daar is gister aand ‘n baie suksesvolle kwatrynaand in die Breytenbach-sentrum gehou. Deon Meiring het van die inskrywings vir die kwatrynkompetisie inmekaar geweef en besing. ‘n Vyftig sterk gehoor het dit baie waardeer. Twee plaaslike deelnemers het hul eie inskrywings voorgelees (Botha en Lötter). Erkenning…