La mano de Dios Diego Maradona speel vir Los Cebollitas dribbel die aarde soos ‘n groot-groot ui met fyn voetwerk tot binne-in die Coppa Italia. En die aarde draai, en die aarde draai… Van Argentinië tot Italië klink sy naam op sport se dobbeltafel: M-a-r-a-d-o-n-a, M-a-r-a-d-o-n-a… Fidel Castro se tattoe op sy linkerbeen, die…