Arthur Rimbaud (tweede van regs) met ander Franse burgers op die terras van die Hôtel de l’Univers in Aden, 1880. Die foto is waarskynlik geneem deur die Franse ontdekkingsreisiger Georges Révoil (heel links). Ballade vir ʼn afvallige knie Die laaste briewe van Arthur Rimbaud (ʼn Vertaling met ander woorde) Vert. deur Catherine du Toit …