Soos vantevore berig, woed daar tans ‘n nogal venynige debat oor Ann De Cramer se uitlating dat die digkuns geen bydrae te lewer het tot die moderne kultuurbelewenis nie. Pas het niemand minder nie as Brian Eno (foto), suikerpappie van die musikale avantgarde, egter die ongewone stap geneem om ‘n totaal ánder perd met sy nuutste album…