By Platrand, digby Ladysmith in KwaZulu-Natal, waar op 6 Januarie 1900 ‘n bloedige slag tydens die Anglo-Boereoorlog plaasgevind het, is ‘n kwatryn van Ernst van Heerden op een van die mure van die gedenkteken aangebring. Dit lees soos volg: Deur hierdie hande het ‘n groter Hand gestorte bloed so mildelik gesprei, dat vingertoppe oor die heuwelland…