Digstring. Enkele vrae oor die rugstring van ‘n gedig Louis Esterhuizen in gesprek met Johann Lodewyk Marais RICHARD E. LEAKEY Here is the Africa of unlimited space, of tranquility and of great beauty. Die huis met sy wye uitkyk suidwes oor die Groot Skeurvallei bied aan die gesin na maande se ondersoek ‘n…
Tag: Lamu
Johann Lodewyk Marais. Stegies van die geskiedenis
Mombasa Wanneer Air Kenya se Boeing 737-300 naby Mombasa deur die wolke breek, sien ek lappies lande en groepies huise tussen palmbome in die plooie van die heuwelagtige landskap. “Eindelik – die hawe van Mombassa in gesig!” onthou ek Sangiro se woorde. In Op safari (1924) beskryf hy hoe hy en sy reisgenote destyds per…
Johann Lodewyk Marais. Oor die Keniase kus
Mombasa has all the look of a picture of Paradise, painted by a small child. Karen Blixen: Out of Africa (1937) * For people who lived alone in the silence of their memories, and who could understandably have been diffident of strangers, the Kenya coast community were sociable, and made us instantly welcome. Kuki Gallmann:…
Andries Bezuidenhout. Die wind by Lamu
ʼn Laaste gedig, vir eers, oor Oos-Afrika. Ons was net na die tsunami in Lamu. Die wind het gewaai. ʼn Mens sou hierdie poging seker as ʼn bastersonnet kon beskryf, omdat dit nie die regte voetwerk doen nie. Bui-buis is die pragtige swart gewade wat Swahili-vroue dra. Die laaste twee reëls is Swahili vir: “O God…