Dit is amper somer. Die perfekte tyd om ons jongste van die doeke af te kry. Die gedagte neem my terug na ʼn tyd toe ons oudste pas begin doek dra het en waar hy en sy pappa onder haiku bedrukte wit doeke van Strijdom van der Merwe staan. Wapper en dapper in die laatmiddag…