Wat het Sonja Heroldt en Lauren Beukes in gemeen mag jy dalk wonder. Seker nie veel nie, maar kom ons kyk hoe pas die legkaart inmekaar…..terwyl ek my gedagtes hier onder orden. Ek (en ander kunstenaars) is onlangs uitgenooi om deel te neem aan ʼn uitstalling ten bate vir Rape Crisis via Kurator Jacki Lang en…