Lawrence Ferlinghetti (foto) is ‘n gerekende digter, oud-uitgewer, boekhandelaar, kunstenaar en menseregte-aktivis wat in sy leeftyd al vele pryse en ander bekronings ingepalm het. Via ‘n skakel by die VSA se Poetry Foundation beland ek toe op New Directions, uitgewer van Ferlinghetti se boeke, se webblad waar die volgende aankondiging gemaak word: “Late last…
Tag: Lawrence Ferlinghetti
Desmond Painter. Ferlinghetti se bofbalgedig
Ek het gister belowe om vanoggend ‘n sportgedig deur Lawrence Ferlinghetti op hierdie blog te plaas. Ferlinghetti is natuurlik nie spesifiek bekend vir gedigte oor sport nie, maar hy het ten minste een klassieke gedig oor bofbal geskryf. Ag, eintlik handel sy “Baseball Canto” oor soveel meer as bofbal… Dit is myns insiens ‘n briljante gedig oor…
Desmond Painter. Ferlinghetti se populistiese manifes
Wie, wonder ek, onthou nog vir Lawrence Ferlinghetti? Hierdie Amerikaanse digter, gebore in 1919, is veral beroemd vir sy bundel A Coney Island of the Mind (1958) en vir sy rol as medestigter van San Francisko se legendariese City Lights Booksellers & Publishers in 1953. Allen Ginsberg se “Howl” was maar een van die vele legendariese titels…