Joan Hambidge, bekend as resensent en letterkundige van die Universiteit van Kaapstad, sal binnekort vir gereelde besprekings tot die RSG-program Leeskring toetree. Sy sal van volgende maand af twee keer per maand die program aanbied. Hambidge is al jare lank ‘n gerekende resensent in vele publikasies, ook oor die radio.” Leeskring is Dinsdae om 20:30…