Twee weke gelede hoor ek dat die wêreldbekende digter Lemn Sissay in Kaapstad gaan optree – en ek het nie ’n clue wie hy is nie. ’n Bietjie kwaliteit-tyd saam met Google maak my wys dat hy ’n sterk en vreemde mens is. Hy’s ’n lid van die Britse Empire (MBE), maar sy ouers kom…