Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Leon Retief

Leon Retief. Gedigte en gedagtes by Kanadese skilderye

20 February 201710 February 2020 By Versindaba

  Gedigte en gedagtes by Kanadese skilderye   “I know it when I see it” het regter Potter Stewart van Ohio glo gesê tydens ʼn hofsaak waar pornografie ter sprake was. Dis so min of meer dieselfde met my en kuns: ek ken iets waarvan ek hou wanneer ek dit sien al is ek geen…

Read More

Leon Retief. Fossiele: Oor vis en vlees

3 January 201710 February 2020 By Versindaba

  Fossiel van T. rex, Royal Tyrrell Museum in Drumheller, Alberta   FOSSILS At midnight in the museum hall The fossils gathered for a ball There were no drums or saxophones, But just the clatter of their bones, A rolling, rattling, carefree circus Of mammoth polkas and mazurkas. Pterodactyls and brontosauruses Sang ghostly prehistoric choruses….

Read More

Leon Retief. Twee Kanadese digters: Dave Margoshes & Jan Zwicky

30 October 201610 February 2020 By Versindaba

  TWEE KANADESE DIGTERS Hendrik Botha se inskrywing oor dokter-digters en sy opmerkings oor mediese poësie in die besonder het my herinner aan die onderstaande gedig deur Dave Margoshes. Die intense situasies waarin dokters in sommige dissiplines hulself van tyd tot tyd bevind, sowel as die interaksies met pasiënte en hul families – soms amusant,…

Read More

Leon Retief. Minder bekende digters van Canuckistan, deel 3

11 November 201510 February 2020 By Versindaba

MINDER BEKENDE DIGTERS VAN CANUCKISTAN DEEL 3 DON DOMANSKI Jammer maar ek het geen idee wat “windfall crab apples” in Afrikaans is nie, maar makie sakie – gesien die laaste sin van die eerste gedig gaan ek dit net so los. Domanski kan nie juis beskryf word as ’n onbekende digter in sy eie vaderland…

Read More

Leon Retief. 1914

8 January 201510 February 2020 By Versindaba

 Papawers by die Toring van Londen Die Eerste Wêreldoorlog het net meer as ‘n honderd jaar gelede uitgebreek. Om hierdie gebeurtenis te herdenk het die kunstenaar Paul Cummins 888 246 keramiekpapawers laat maak vir ‘n installasie by die Toring van Londen. Die blomme vloei soos ‘n stroom bloed by die toring af en bedek die…

Read More

Leon Retief. Waarheen gehasi?

1 December 201410 February 2020 By Versindaba

Die Large Hadron Collider   Matter and God Are not to be Trusted   Most of my time, now, I spend on Useless pursuits of vanity. Like probing the structure of matter And the mind of God.   Whiskey was better for me. An honest man’s devil. I miss it most when Jesus soothes my…

Read More

Leon Retief. Glen Sorestad in Kuba

14 October 201410 February 2020 By Versindaba

GLEN SORESTAD IN KUBA   Ter inligting aan nuwe lesers van Versindaba en om moontlik ‘n paar geheues te verfris: Glen Sorestad is ‘n Saskatoonse digter en een van die leidende figure van die prêrie-digkuns. Ek is al ‘n paar jaar met hom bevriend en van sy gedigte het al op hierdie webwerf verskyn. Na…

Read More

Leon Retief. Die fout, liewe Brutus, is nie in die sterre te vinde nie…

7 August 201411 August 2014 By Versindaba

Die fout, liewe Brutus, is nie in die sterre te vinde nie… Menslike kariotipe “Het hulle jou nooit gekul deur plekke te ruil nie?” is ‘n algemene vraag wanneer iemand verneem dat ek met een van ‘n identiese tweeling getroud is. My vrou en haar suster verseker my dat dit nooit gebeur het nie maar…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Resensie: “Atrium” (Marlise Joubert)
  • Meyer van Rensburg. BB
  • Stephan du Toit. Geklief
  • Margaret Cordier. Die mens as bouer
  • Joan Hambidge. George Steiner en Gerrit Kouwenaar

Nuutste kommentaar

  1. Hein Viljoen on Joan Hambidge. George Steiner en Gerrit Kouwenaar20 January 2026

    Joan Jy skryf: "By Kouwenaar: die maan en die perse word één". Die hele ryk Persiese wêreld - Babilon, spykerskrif,…

  2. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  4. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  5. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon