Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Leon Rousseau

Johann Lodewyk Marais. Op Eugène N. Marais se spoor (1)

21 June 20106 April 2011 By Marlise Joubert

Jare gelede het ek een middag in my motor geklim om die eerste keer na die plekke te gaan kyk waar die digter, prosaïs, joernalis, regsgeleerde, amateurwetenskaplike, morfinis en kindervriend Eugène N. Marais in die Waterberg gebly het. Dié dag was Leon Rousseau se Die groot verlange: Die verhaal van Eugène N. Marais (1974) op…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Stellings oor Eugène N. Marais

16 June 20106 April 2011 By Marlise Joubert

Eugène N. Marais (1871–1936) is in die Afrikaanse letterkunde van vroeg af as digter gekanoniseer ten spyte daarvan dat hy ook ‘n beduidende hoeveelheid bellettristiese en wetenskaplike prosa geskryf het. * Marais het hom in Londen in die regte bekwaam (1897–1901), maar daarna min belangstelling getoon in die één rigting waarin hy formele opleiding gehad…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Had Eugène N. Marais iets teen my?

10 September 20096 April 2011 By Marlise Joubert

Leon Rousseau, die skrywer van Die groot verlange, die wyd geprese en gelese lewensverhaal van Eugène N. Marais, noem in Eugène Marais and the Darwin syndrome/Die dowwe spoor van Eugène Marais (1998) ‘n aantal voorbeelde van sogenaamde sinchronisme. Hy beskryf sinchronisme in laasgenoemde boek as “Jung se woord vir min of meer gelyktydige gebeurtenisse of…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Eugène N. Marais se vissershut

25 June 20096 April 2011 By Marlise Joubert

Dit is merkwaardig dat nuwe inligting oor Eugène N. Marais nog steeds na vore kom. Onlangs het mnr. Frikkie Briel van plot 16 by Elandsfontein naby Pelindaba my meegedeel dat Marais van tyd tot tyd ’n vissershut langs die Krokodilrivier besoek het. Briel was lid van die ontbinde Pelindaba-kommando wat tot in 2005 bestaan het….

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk
  • Bert Bevers. Aanwijzingen
  • Riaan le Roux. Kans
  • Paul Kloppers. bosluisvoël
  • Digtersprofiel: Marlise Joubert

Nuutste kommentaar

  1. Stephan du Toit on Stephan du Toit. Geboorteland13 January 2026

    Baie dankie Marthé.

  2. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Musikale oomblik9 January 2026

    Dankie, Joan.

  3. Marthé McLoud on Stephan du Toit. Geboorteland9 January 2026

    Treffende gedig.

  4. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Musikale oomblik8 January 2026

    'n Uitstekende palinode - spel met Cloete. En die slot is 'n mokerhou! Jou gedig is treffend.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Voorbeeldig8 January 2026

    Treffend. En: Gesondheid in die rondheid!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon