Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Leon Strydom

Nuwe Bundel. Leon Strydom: mensig

29 May 2023 By Versindaba

mensig Leon Strydom Hierdie bundel bevat 34 verse van Leon Strydom wat in handskrifvorm nagelaat en getranskribeer is. Die gedigte is meestal in eenvoudige Afrikaans geskryf, dikwels speels, maar ook dubbelsinnig en dikwels kripties. Meer as een betekenismoontlikheid skuil in die kort verse wat wissel tussen slegs twee en ’n enkele keer net 13 reëls….

Read More

RIV Leon Strydom (27.2.1944 – 4.1.2021)

6 January 20216 January 2021 By Versindaba

Die bekende digter en literatuurwetenskaplike, prof. Leon Strydom, is op 4 Januarie 2021 aan Covid-19 oorlede. Strydom sal onthou word as hoogleraar in Literatuurwetenskap aan die UOVS. Hy publiseer twee digbundels, naamlik Geleentheidsverse en L.S., asook ‘n studie Oor die eenheid van die digbundel met verwysing na N.P. van Wyk Louw se Gestaltes en diere. ‘n Studie oor die…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Leon Strydom wys na sy horlosie

10 July 20096 April 2011 By Marlise Joubert

Dit was ’n koue aand op 24 Junie 1983 toe ons in een van die min restaurante in Bloemfontein se middestad gaan eet het. By die ete was daar letterkundiges wat die pas afgelope SAVAL-minikongres oor resepsie-estetika by die Universiteit van die Oranje-Vrystaat bygewoon het.   Aan my regterkant was Leon Strydom, professor in Algemene…

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Resensie: “’n Ander wêreld” (Eunice Basson)
  • Anne-Marie Bartie. alpha centauri
  • Anne-Marie Bartie
  • Stephan du Toit. Witgatboom

Nuutste bydraes

  • Peet van Schalkwyk. Camdeboo, Van der Waltshoek
  • Andrea Sieberhagen. Langpad
  • 100 Duitse Bestes: Ingeborg Bachmann (1926-1973)
  • Resensie: “Briewe van heldinne: Ovidius se Heroïdes” vert. deur W.J. Henderson
  • AVBOB Persverklaring

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)3 November 2025

    Dankie, Joan.

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)31 October 2025

    Was es ist! Puik vertaal.

  3. Bernard Odendaal on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)30 October 2025

    Dankie, Willemien du Preez. Fried skryf verrassend boeiende gedigte vol abstrakte selfstandige naamwoorde - dit waarteen gewoonlik gewaarsku word deur…

  4. Willemien du Preez on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)29 October 2025

    Suiwer eenvoud en insig in wat dit is om mens te wees. 'n Skatkis oopgemaak vir Afrikaans.

  5. Yves T'Sjoen on Resensie: “Poëme” deur Wium van Zyl29 October 2025

    Voor de collectie Ernst van Heerden in het Poëziecentrum zal de bundel van Wium van Zyl een aanwinst zijn. Is…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon