Ek kom vanoggend af op een of ander jong politieke wetenskaplike se webblad, Economic Liberty is die naam daarvan. Die beste ding op die webblad is die “Randomized Trotsky Poetry Generator”. Briljant! Elke keer as jy die blad verfris, verskyn daar ‘n nuwe gedig “deur” Leon Trotsky… Mens kan twee dinge hieruit leer; een klink dalk negatief,…