Leonard Cohen en Yehuda Amichai. Vertalings in Afrikaans. Vert. deur Bester Meyer Hoofstuk 27: Boek van Genade, Leonard Cohen Israel, en julle wat julleself Israel noem, die Kerk wat homself Israel noem, en die afvalliges wat hulleself Israel noem, en elke nasie gekies om ʼn nasie te wees: nie een van…
Tag: Leonard Cohen vertaling in Afrikaans
Leonard Cohen. Vertaling in Afrikaans
Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (18) Leonard Cohen. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Bester Meyer. Die Omhelsing Wanneer jy skielik struikel sy volle omhelsing in, kruip hy weg om nie sy kreatuur van aangesig tot aangesig te aanskou nie. Ook jy word verdoesel deur al jou staat-sondes – daar…