Sal ek my woorde tel angsvallig elke kleur vermy al kom kleur nie alleen nie o Here gee dat ek in géén woord verraai dat ek stafies in my hart het en kloppende keëltjies in my keel mag lojale vlaggies uit my ore spruit mag hulle sokker speel met my kop mag dit deur alle…