Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Leunis van Rooyen gedig

Leunis van Rooyen. sigmund f (M)

30 April 2024 By Versindaba

  sigmund f   alles word analities ontrafel ons diepste motiewe uit dun drade van die dig verweefde tapisserie waar die id gereduseer word tot die libido   © Leunis van Rooyen, 2024

Read More

Leunis van Rooyen. farmaseut (M)

30 April 202430 April 2024 By Versindaba

  farmaseut   hy tik van die spatelpunt milligramme poeier wat die skaal se naald in fynste ewewig roer maar kan sy medikament dit besweer wat onverklaar is die pyn wat onophoudelik sloop aan kamers van die hart   © Leunis van Rooyen, 2024

Read More

Leunis van Rooyen. haikoe kwintet

31 December 2023 By Versindaba

  haikoe kwintet   sossusvlei   gemsbok teug water uit lugspieëling op die oker duineveld   visrivier canyon   melkweg: het God dít ontsluier en fees gevier, dáárdie Oukersnag?   waterberg   teen die nánaglug klipspringer proe aan poele helder sterrelig   vrededorpse begrafplaas   jasmyn wierook op word newelsluier om die skugter lentemaan  …

Read More

Leunis van Rooyen. stormjaer

30 December 2023 By Versindaba

  stormjaer   don quijote het windmeulens gedaag om almal te verlos uit boeie; nes die digter soms heilige koeie reinigend deur die dip moet jaag   © Leunis van Rooyen, 2023

Read More

Leunis van Rooyen. nood

16 April 2023 By Versindaba

  nood   ek sluk swaar aan die dik wit sediment van sulfaat gaan lê roerloos op die naat van my rug op die harde bed die skanderingsapparaat tas my inwendige af vreemde koppe tuur teen die lig ondersoek die film murmur onderlangs oor die ingewande vertakte buisies in die long en verkalkte werwels wat…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon