Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Lewies Botha

Lewies Botha. Vier gedigte

4 July 20111 July 2011 By Marlise Joubert

Stop voor die Kroonvaal tolplaza   Langs die pad is sement paddastoele hoender reste en foelie frommelbolle halfgeëete  eiertoebroodjies en definitief menskak, volgens die stank wat daar hang by die rusplek langs die pad.   Goudvisse swem lukraak roetes deur (w)algbruin water en tortelduiwe  was in die baksteen waterornament-fontein. Swerm swaels plak hul modder-igloes onder…

Read More

Lewies Botha. Wie lees (nog) gedigte?

27 August 201019 July 2024 By admin

1 Ek maak ‘n klompie gedigte bymekaar.  Ek kliek en knip en plak en binne ‘n japtrap het ek een lang dokument op my rekenaar. Ek wonder oor ‘n titel. Dit moet tref, vasskop in die geheue soos van my gunstelinge; ” Zen and the art of..”  Wat van iets soos; “Moenie in die water…

Read More

Lewies Botha.Oorlog en gerugte van oorlog

30 July 201019 July 2024 By admin

Niel van Deventer se blog neem my toe terug na 1989. Dit is die jaar wat die SAW uit Namibie ontrek. Dit is eintlik al wat ek wil sê daaroor; Tuiskoms -1989 nêrens beweeg daar optog-vlotte deur die strate nie.voëltjies fladder nie linte blinkertjies vanuit hoë geboue nie. kerkstraat is nie gevul met vurige omhelsings…

Read More

Lewies Botha. Om Famous te wees

28 May 201010 July 2024 By admin

Na aanleiding van Andries Bezuidenhout se blog en natuurlik die Rapport artikel; Ek het nogal gewonder hoe gaan ek die verhoog deel met die beroemde “Rock star” Hunter Kennedy,  natuurlik was ek jaloers. Waarom wou hy nou die klein kolletjie Ka(l)klig van die papiervliegtuigie vou klub kom steel?  F*k wie wil nie Rock beroemdheid hê nie. Elke vertoning met…

Read More

Lewies Botha. Die mense wat ons ontmoet

7 May 201010 July 2024 By admin

Elke gedig van my het so ‘n klein storietjie; Dalk hoe dit ontkiem het of die storie agter die storie of so. Ek is alte lief om te veel te praat as ek die kans kry en kan vreeslik vertel. Dit bederf natuurlik al die lees plesier vir die leser. (Om nie te praat van…

Read More

Onderhoud. Nuwe Stemme 4

22 February 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Twintig digters wat in Nuwe Stemme 4 opgeneem is, gee terugvoer op vrae deur Louis Esterhuizen   Deelnemende digters (in alfabetiese volgorde): Fourie Botha, Lewies Botha, Corné Coetzee, Jan A.F. du Plessis, Sydda Essop, Francilié Hoek, Pieter Hugo, Willem Jansen, Annie Klopper, Jannie Malan, Hennie Meyer, Heidi Papadopoulus-Pienaar, Bibi Slippers, Adél Steyn, Lou-Ann Stone, Marius Swart, André…

Read More

Nuwe stemme word bekend gemaak

7 September 2009 By Marlise Joubert

Een van die opwindendste projekte in ons digkuns is sekerlik Tafelberg se Nuwe Stemme-reeks waarmee publikasie-geleentheid gebied word aan jong digters wat nog nie genoeg kwaliteitgedigte het vir ’n eie, selfstandige debuut nie. En vandag kan ons die jong stemme wie se verse moontlik in Nuwe Stemme 4 opgeneem gaan word, bekend maak. In alfabetiese volgorde is hulle…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Ontbloot" (Marthé McLoud)
  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)
  • Resensie: “Klaarte” (Louis Esterhuizen)
  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)

Nuutste bydraes

  • Piet van Rooyen. Variasie op Jan Blohm se “Jenny”
  • Joan Hambidge. Brief aan die tinktinkievrou
  • AVBOB Persverklaring
  • Miel Vanstreels. Maastricht – Godsheide
  • Marthé McLoud. Wring

Nuutste kommentaar

  1. Piet van Rooyen on Piet van Rooyen. Variasie op Jan Blohm se “Jenny”6 June 2026

    Lyk my dis wat gebeur as 'n kabouter by Kunsmatige Intelligensie inklouter!

  2. Karin on C Fritze. Oorskot van die dag6 June 2026

    Ek verwonder my altyd aan hoe digters en skrywers se gedagtes ver paaie loop om sulke aangrypende gedigte en stories…

  3. Toekie on C Fritze. Oorskot van die dag3 June 2026

    So goed geskryf. Geniet altyd jou poësie. Sien uit na die volgende een.

  4. Joan Hambidge on Johann Lodewyk Marais. Blesbok2 June 2026

    Pragvers Johann. Maak 'n bundel hiervan.

  5. Riaan le Roux on Riaan le Roux. Verstil31 May 2026

    Foto wat beweegrede was vir my gedig: https://www.theguardian.com/artanddesign/gallery/2026/apr/10/the-week-around-the-world-in-20-pictures#img-2

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon