Die Chinese regering is allerweeë bekend vir hul vergryp aan menseregte. En ten spyte van die konstante beriggewings oor dié vergrype, staan die waghonde van internasionale fatsoenlikheid magteloos om iets hieromtrent te doen. In die die nuutste voorbeeld hiervan het The Guardian verlede week berig dat nóg ‘n Chinese digter, Li Bifeng (foto), wat…