Franz Josef Degenhardt: Liedvertaling uit Duits in Afrikaans. Vert. deur Bernard Odendaal ’n Duitse luisterlied oor die misbruikte Duitse liedtradisie Ontsnapping uit die aaklige werklikhede van die Tweede Wêreldoorlog en sy gevolge deur in verbeeldingsvlugte op te gaan – waarvan Friedrich Meyer en Fritz Rotter se “Illusionen”, soos deur Hildegard Knef…