Die volgende vier gedigte is die finaliste in die kompetisie vir liefdesgedigte na aanleiding van ‘n reël uit ‘n Pablo Neruda-gedig: Joan Hambidge: If you forget me https://versindaba.co.za/2021/10/04/joan-hambidge-if-you-forget-me/ Joan Hambidge: You in my twilight sky are like a cloud https://versindaba.co.za/2021/09/29/joan-hambidge-you-in-my-twilight-sky-are-like-a-cloud/ Bester Meyer: en ruimtes word geopen met behulp van die wind…