In navolging van vandeesmaand se Blogtema fokus ek graag jou aandag op ‘n versameling liefdesverse wat pas verskyn het. Dit is die pragpublikasie The World’s Favourite Love Poems wat deur Suheil Bushrui saamgestel en deur Oneworld Publications uitgegee is. ‘n Stelling wat op die flapeks gemaak word en waarmee ek volledig kan saamstem, is die…