Kevin Life Esidimeni Healtcare-pasiënt In die hart van die winter vertrek ons drie met ’n bruin stasiewa uit Harrismith na die Noorde waar ons hom gaan aflaai. Ons ry uit die dorp waar die mis laag hang, straatligte in die vroegmôre glinster – dieselfde straat waar ons eens gespeel het. Sy…