So twee weke gelede versprei die nuus soos ’n mini-veldbrand oor die web heen dat fisici in Italië bevind het dat neutrino’s vinniger as die spoed van lig kan beweeg. Ek sê mini-veldbrand, want hierdie radikale resultaat het maar gesukkel om opslae te maak tussendeur ons politici se newspeak, die bokke wat ons trots maak…