Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: liminaliteit

Resensie: “I wish I’d said … Vol. 6”. Johann de Lange & Agnes Mawela (Reds.)

17 January 202418 January 2024 By Versindaba

      Resensie: I wish I’d said … Vol. 6. Johann de Lange & Agnes Mawela (Reds.) Naledi, 2023. Resensent: Marlies Taljard   Inleidend Vir die sesde agtereenvolgende jaar het AVBOB se bundel I wish I’d said … in 2023 verskyn met verse van deelnemers aan die AVBOB Poetry Competition wat weer op 1…

Read More

Marlies Taljard. Die lewe as literêr-teoretiese probleem

16 October 202323 October 2023 By Versindaba

    Die lewe as literêr-teoretiese probleem: ‘n Kort bespreking van Joan Hambidge se “Stasies” Marlies Taljard   Joan Hambidge se “Stasies” is die derde deel van ʼn drieluik waarvan “Die Judaskus” in 1998 by Kagiso/Perskor verskyn het en “Kladboek” in 2008 by Protea Boekhuis. “Stasies” verskyn in 2023 eweneens by Protea Boekhuis.   Agtergrond…

Read More

Marlies Taljard: Weer “skryfode”

7 June 201316 August 2013 By Marlies Taljard

In my vorige drie blogs het ek geskryf oor die liminale handelinge wat met die gedig “skryfode” van Antjie Krog in verband gebring kan word. Hierdie blog het ten doel om ʼn oorsig en samevatting van die voorafgaande stukke te bied. Die gedig “skryfode” is een van die gedigte in die bundel Kleur kom nooit…

Read More

Marlies Taljard. Binne die kreatiewe sone

30 April 201324 June 2014 By Marlies Taljard

Hierdie is die derde blog  oor die kreatiewe proses waarin ek skryfode uit Antjie Krog se bundel kleur kom nooit alleen nie eksemplaries gebruik. Ek konsentreer in hierdie blog op grensoorskrydingsmites, inisiasierites en handelinge wat tradisioneel binne die liminale ruimte plaasvind. (Die syfers wat tussen hakies verskyn, verwys telkens na bladsye in kleur kom nooit alleen nie (2000).   Struktuur van grensoorskrydingsnarratiewe  …

Read More

Marlies Taljard. Digterlike inspirasie

14 April 201314 May 2013 By Marlies Taljard

In my vorige blog het ek begin met ‘n bespreking van skrywers se kommentaar op die skryfhandeling, na aanleiding van Antjie Krog se gedig “skryfode” uit die bundel kleur kom nooit alleen nie (2000) (Waar tussen hakies slegs na ‘n getal verwys word, word ‘n bladsy uit dié teks bedoel). Ek sit hierdie bepreking voort…

Read More

Die skryf vind plaas in selfgeveg: versoeningstrategieë in Kleur kom nooit alleen nie deur Antjie Krog

12 March 20135 March 2013 By Versindaba

Die skryf vind plaas in selfgeveg: versoeningstrategieë in Kleur kom nooit alleen nie deur Antjie Krog Marlies Taljard Skool vir Tale Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit POTCHEFSTROOM E-pos: Marlies.Taljard@nwu.ac.za Abstract Writing takes place in wrestling the self down: strategies of reconciliation in Kleur kom nooit alleen nie (Colour never comes on its own) by Antjie Krog One of…

Read More

Marlies Taljard. Kook boontjiesop

21 December 201221 December 2012 By Marlies Taljard

Ons beleef tans weer ‘n reeks gewelddadige stakings met gepaardgaande lewensverlies, verlies aan sekuriteit en infrastruktuur. ‘n Mens wonder dikwels wat gaan word? Hoe gebeur so-iets? Wat is die dieperliggende gevolge van sulke aksies? Antjie Krog se gedig “maak sop” uit die bundel Kleur kom nooit alleen nie suggereer iéts van die impak van geweld…

Read More

Meeste gelees

  • Augustus-kompetisie
  • Resensie: "Kinderlê" deur Lynthia Julius
  • Resensie: "Miniatuur". (Johann de Lange)
  • Boekbespreking: “Taboek” (Riku Lätti)
  • Resensie: “Stil gesprek” (Jan Pretorius)

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Die dood as solesisme
  • Onderhoud met Marthé McLoud oor “Ontbloot”
  • 100 Duitse Bestes: Rainer Maria Rilke (1875-1926) (II)
  • Joan Hambidge. Oosterse digkuns  Deel I

Nuutste kommentaar

  1. Ilse on 100 Duitse Bestes: Rainer Maria Rilke (1875-1926) (I)9 June 2025

    Dankie vir die lieflike vertalings!

  2. Heleen Louw on Jacobus Swart. Franz Kafka4 June 2025

    Treffend uitgebeeld. Jou vermoe om die essensie van 'n lewe' te omskryf is iets besonders vir my. En dan jou…

  3. Caren Kearley on Resensie: “Dawerende stiltes” (Caren Kearley)4 June 2025

    Dankie Maria, jy is welkom om my te kontak as jy een wil bestel. carenkearley@gmail.com. Ek is Ninni ewig dankbaar…

  4. Joan Hambidge on Ilse van Staden. Deursigtige oggend3 June 2025

    Beeldskoon hoe hierdie gedig vloei.

  5. Charl-Pierre Naude on Charl-Pierre Naudé. Mymering28 May 2025

    Hierdie is 'n interessante kommentaar deur jou, Hans. Dankie. Ek kou nog daaraan ... Ek moet nog jou opstel waarna…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon