In BY van Saterdag 23 Februarie verskyn ‘n artikel deur Lin Sampson oor die vriendskap tussen Etienne Leroux en Graham Greene. Dit is ‘n interessante artikel, maar bied min nuwe onthullings vir aanhangers van Leroux. Greene se ‘fan mail’ aan Leroux, geskryf terwyl eersgenoemde die Engelse vertaling van Sewe Dae by die Silbersteins aan die…