Van vandag tot Sondag vind die eerste Afrikaanse woordkunsfees in Gauteng plaas. Volgens Linette van der Merwe, hoofdirekteur van Woordpoort, het Afrikaanse kunstefeeste soos Woordfees (Stellenbosch), KKNK (Oudtshoorn), Volksblad (Bloemfontein) en Aardklop (Potchefstroom) die afgelope vyftien jaar getoon dat daar ‘n enorme behoefte aan uitvoerende en skeppende vermaak onder Afrikaanssprekendes bestaan. Uiteraard is al hierdie…