Op die Los Angeles Review of Books se webtuiste het Lisa Russ Spaar onlangs ‘n fassinerende stuk geplaas oor die belangrikheid van die tweede digbundel. Sy begin haar relaas met verwysing na David Wojahn, eggenoot van die ontslape digter Lynda Hull, se opmerking dat om ‘n digbundel in die VSA te publiseer gelykstaande is daaraan…