Hoeveel werkers- of arbeidsgedigte ken jy in Afrikaans? Is daar genoeg vir ‘n bloemlesing? Afrikaanse digbundels word hoofsaaklik bevolk deur subjekte wat genoeg tyd en geld het om te reis en hulle amateurbelangstellings in die sterrekunde en die visuele kunste uit te leef. Om die waarheid te sê, dit is nie bloot die geval dat bundels deur hierdie…