Onvergelyklike digter van die vergelyking Daniel Hugo Die Amerikaanse digter Wallace Stevens het die poësie beskryf as “the intricate evasions of as”. Herman de Coninck (1944-1997), die gewilde Vlaamse digter en literêre joernalis, was egter versot op die blatante en verbluffende gebruik van vergelykings. In sy versamelde gedigte, De gedichten, (Uitgeverij De Arbeiderspers, Amsterdam en…