(13) Verloopte Jaar My jaar is ‘n granaat, oopgebreekte, uitgeholde gate waar die dae was. Wit skil van die blad probeer hervorm dit wat was: tye, minute, dae, volsinne. Geheue hap terug na die soet sap, harde pitte van daardie dae. Miskien was dit somer, ons lywe groener. Tyd se lig verbuig en…