Gisteraand gaan inloer by Love Books, waar Johannes van Jerusalem (tweede van regs in die foto hier bo) Johannes Prins (heel regs in die foto) van hulle gedigte voorgelees het, met Lize Wiid (saam met my in die foto hier onder, natuurlik ook aan die een aan die regterkant) wat die trekklavier speel vir atmosfeer….
Tag: Lize Wiid
Andries Bezuidenhout. Loftus, Lize en die sletterige trekklavier
Dit het alles by Loftus Marais se gedig oor die trekklavier begin. Adriaan Brand, van Springbok Nude Girls-faam, wat gewoonlik sy trekklavier wurg as Loftus die gedig voorlees, kon dit nie maak nie. Dís hoe ons toe aan Lize Wiid dink, wat gewoonlik saam met die Radio Kalahari-orkes en Laurie Levin speel. Rachelle Greeff het…