llona Edwards woon in Bonteheuwel, Kaapstad. Sy het regte studeer aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Verskeie van haar gedigte is gepubliseer in bundels van die Poetry Institute, Contrast, Versindaba 2006 en in Nuwe stemme 3. Sy neem gereeld deel aan die skryfskole wat deur LitNet aangebied word. Sy skryf ook graag kortverhale en hou van lees en…