Die bekende Nederlandse digter en bloemleser, Jozef Deleu, het pas saam met sy seun, Lodewijk, ‘n voortreflike boek oor perde die lig laat sien. Wij, paarden bestaan uit 69 gedigte oor perde wat deur Jozef Deleu byeengebring is en foto’s wat deur Lodewijk geneem is. Dit is egter nie die eerste keer dat pa en…