Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Loftus Marais

Neil Cochrane. Weereens die weduwee – ’n drieluik

1 August 2023 By Versindaba

  Weereens die weduwee – ’n drieluik   Op ’n Sondagmiddag loop die weduwee Viljee in swart geklee met twee kolliehonde langs die see   Uiteraard met apologie   Johann Lodewyk Marais   Ek dig oor spesies versprei oor ons verweerde aardbol nie eintlik oor honderas Canis familiaris soos benoem deur Linnaeus in 1758 taamlik…

Read More

Digtersprofiel: Loftus Marais

31 July 202320 July 2023 By Versindaba

Loftus Marais is in 1982 gebore en het in die Paarl grootgeword. Hy verwerf ’n BA-graad in taal en kultuur, ’n honneursgraad in Engels en later ook ’n MA-graad in Kreatiewe Afrikaanse Skryfkunde aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy verse is in Nuwe stemme 3, My ousie is ’n blom en Tydskrif vir letterkunde gepubliseer. In 2008 verskyn sy debuutbundel Staan in…

Read More

Wenners: M.C. Escher- Digkompetisie

31 August 20213 September 2021 By Versindaba

  Die volgende digters deel die eerste prys van die M.C. Escher-Digkompetisie     Loftus Marais – “Sterre” https://versindaba.co.za/2021/08/23/loftus-marais-sterre/       Joan Hambidge – “Waterpoel” https://versindaba.co.za/2021/07/01/joan-hambidge-waterpoel/       Zandra Bezuidenhout – “Relatiwiteit” https://versindaba.co.za/2021/06/28/zandra-bezuidenhout-relatiwiteit/     Foto van Loftus Marais: Alet Pretorius Foto van Joan Hambidge: Philip de Vos Foto van Zandra Bezuidenhout: Engela…

Read More

Wicus Luwes. Kulturele ervarings danksy Lego

4 November 201917 January 2020 By Versindaba

  ’n Oud taalonderwyseres laat weet my ’n bietjie meer as maand gelede dat sy besig is om te trek na ’n kleiner plek en dat sy ’n paar ou digbundels het wat ek by haar kan kry as ek sou belangstel. By my aankoms vra sy uit na my kinders en vertel my van…

Read More

Nuwe publikasie: Jan, Piet, Koos en Jacob (Loftus Marais)

22 March 201917 April 2019 By Versindaba

Jan, Piet, Koos en Jacob Loftus Marais Dié derde bundel van Loftus Marais ontgin opnuut bekende temas uit die digter se oeuvre: verbruikerskultuur, manlike identiteit, tuis/ontuis wees in Suid Afrika, dikwels met ‘n vlymskerp humorsin en ‘n nog skerper visuele ingesteldheid. Die verse word saamgeryg in ‘n eenheid wat neig na ‘n naamlys, na ‘’n…

Read More

Bibi Slippers. Gesprekke met Loftus Marais & Shirmoney Rhode

20 April 201728 June 2018 By Versindaba

In die bed met Bibi (Via): videos om na te speur:   http://indiebedmetbibi.com/blog/2017/4/11/die-hele-storie-langer-onderhoud-met-loftus-marais  

Read More

Loftus Marais. Die purper digter se kar gaan staan duskant Opraap in die Noordwes-provinsie

12 February 2016 By Versindaba

“Brandstof”, olie op doek, Andries Bezuidenhout   Die purper digter se kar gaan staan duskant Opraap in die Noordwes-provinsie Vir die uitstalling “Gas” met werke van Andries Bezuidenhout, Kirby van der Merwe en Hanné Koster. . Deel 1. Sy finansieel-verstandige voertuig, ’n afbetaalde Suzuki SX4, gee die gees naby Opraap. Die purper digter klim uit….

Read More

Loftus Marais. Lucian Freud, en Lucian Freud se windhond

19 August 201519 August 2015 By Versindaba

Lucian Freud, en Lucian Freud se windhond   om lyf te hê, is reeds intieme kennis van oordadigheid en maak nie saak hoe slank, ons vleis is swelsel en jy stoel ’n pose altyd, die gepofte okselvoutjies tussen bors en biseps, mens is spier en vet en swaartekrag en ons sit uit in kamers skadurig…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)

Nuutste bydraes

  • Bert Bevers. Aanwijzingen
  • Riaan le Roux. Kans
  • Paul Kloppers. bosluisvoël
  • Digtersprofiel: Marlise Joubert
  • AVBOB Persverklaring

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Musikale oomblik9 January 2026

    Dankie, Joan.

  2. Marthé McLoud on Stephan du Toit. Geboorteland9 January 2026

    Treffende gedig.

  3. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Musikale oomblik8 January 2026

    'n Uitstekende palinode - spel met Cloete. En die slot is 'n mokerhou! Jou gedig is treffend.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Voorbeeldig8 January 2026

    Treffend. En: Gesondheid in die rondheid!

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Oratio obliqua8 January 2026

    Maar dan gaan Claes laer op die dieselfde bladsy (deur my vertaald) soos volg voort: "Elke mens deel met sy…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon